Become a Readings Member to make your shopping experience even easier. Sign in or sign up for free!

Become a Readings Member. Sign in or sign up for free!

Hello Readings Member! Go to the member centre to view your orders, change your details, or view your lists, or sign out.

Hello Readings Member! Go to the member centre or sign out.

Shakespeare in Love
Paperback

Shakespeare in Love

$26.99
Sign in or become a Readings Member to add this title to your wishlist.

Gebed vir Nog ‘n Nuwe Dag: Gebedsjoernaal met 'n Gebed vir Elke Dag van die Jaar

Gebed vir Nog 'n Nuwe Dag bevat 'n kort gebed vir elke dag van die jaar om jou gebedslewe te lei en te vervul. Hierdie gebede dring reguit deur na jou hart se diepste kamers en open jou oe vir die allesomvattende liefde van Jesus Christus deur jou te leer om te luister en stil te wees in die Here.

Die skrywer, Ds. John Henry Jowett, M.A., se die volgende in sy voorwoord: Ons het 'n behoefte aan 'n vaster en kalmer versekering terwyl ons bid. Selfs in ons smekinge is dit nodig om te rus in die Here. Miskien sou dit 'n goeie ding vir baie van ons wees as ons in ons gebede minder wil se en meer wil luister. Ek wil hoor wat God die Here wil se.

Om te luister sal rus bring, waar om te praat net die temperament mag laat opvlam. Is dit nie wonderlik nie om te besef dat daardie pragtige frase, Rus in die Here, slegs dit beteken: Wees stil in die Here.

Na elke gebed in hierdie joernaal is daar spasie om jou eie gedagtes vir die dag neer te pen nadat jy die dag deur gebed en meditasie afgeskop het.

Read More
In Shop
Out of stock
Shipping & Delivery

$9.00 standard shipping within Australia
FREE standard shipping within Australia for orders over $100.00
Express & International shipping calculated at checkout

MORE INFO
Format
Paperback
Publisher
Insight Publications
Country
Australia
Date
31 December 2002
Pages
202
ISBN
9781920693046