Become a Readings Member to make your shopping experience even easier. Sign in or sign up for free!

Become a Readings Member. Sign in or sign up for free!

Hello Readings Member! Go to the member centre to view your orders, change your details, or view your lists, or sign out.

Hello Readings Member! Go to the member centre or sign out.

Paperback

Hoerkind: Die memoires van ‘n randeier

$43.99
Sign in or become a Readings Member to add this title to your wishlist.

Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds n hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is n skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir n jaar kinderhuis toe. Om soos n weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van n pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg. Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met n mes gesteek. Hy verloor byna sy been na n motorongeluk tydens n besoek aan die oudrugbyspeler Mannetjies Roux se plaas. Later vind hy ‘n veilige hawe wanneer sy pad met die van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wereld reis. Hoerkind is 'n aangrypende relaas oor verlies en oorwinning.

Read More
In Shop
Out of stock
Shipping & Delivery

$9.00 standard shipping within Australia
FREE standard shipping within Australia for orders over $100.00
Express & International shipping calculated at checkout

MORE INFO
Format
Paperback
Publisher
Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Country
South Africa
Date
1 July 2022
Pages
248
ISBN
9781776093380