Become a Readings Member to make your shopping experience even easier. Sign in or sign up for free!

Become a Readings Member. Sign in or sign up for free!

Hello Readings Member! Go to the member centre to view your orders, change your details, or view your lists, or sign out.

Hello Readings Member! Go to the member centre or sign out.

Boererate
Hardback

Boererate

$33.99
Sign in or become a Readings Member to add this title to your wishlist.

Terug op publieke aanvraag. Derduisende versoeke op die internet vir tweedehandse eksemplare van wat ‘n versamelaarsitem geword het nadat dit in die 1980s gepubliseer is, het 'n heruitgawe van Boererate 'n moet gemaak - Danie Smuts se versameling van tradisionele mediese rate wat vir allerlei kwinte en kwale voorgeskryf is. Die oorsprong van die boererate is nie 100% duidelik nie, maar dit word teruggevoer na oorlewering, waarnemings, ondervinding, mites, godsdiens en selfs toorkuns. Behandeling gaan dikwels gepaard met die uitvoer van skreeusnaakse rituele. 'n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur die vreemdsoortige advies. Byvoorbeeld - die volgende stappe word aanbeveel om griep te bekamp: 1.) Plaas 'n bottel whiskey en 'n glas saam met 'n brandende kers langs jou bed. 2.) Klim in die bed, maak seker jy le onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug. 3.) Sodra jy twee kerse begin sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap. 'n Waarskuwing vergesel die raat: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, is gewaarborg, maar jy mag dalk 'n hoofpyn he. Hierdie publikasie voorsien in die Afrikaanse mark se nostalgie vir populere kultuurgeskiedenis.

Read More
In Shop
Out of stock
Shipping & Delivery

$9.00 standard shipping within Australia
FREE standard shipping within Australia for orders over $100.00
Express & International shipping calculated at checkout

MORE INFO
Format
Hardback
Publisher
Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Country
South Africa
Date
1 March 2015
Pages
240
ISBN
9780143539216