GedagteKringe: 'n Afrikaanse Bundel

Lynelle Clark

GedagteKringe: 'n Afrikaanse Bundel
Format
Paperback
Publisher
978-0-9870330-6-2
Published
31 March 2019
Pages
274
ISBN
9780987033062

GedagteKringe: ‘n Afrikaanse Bundel

Lynelle Clark

Gedagtekringe is ‘n versameling stories, staaltjies, rubrieke en motiveringsartikels. Hier is iets vir elke leser: jonk en oud om te geniet.Dit sluit in 16 fiktiewe stories wat insluit verhale van verlore liefdes, 'n nuwe begin, speurstories, 'n drama, 'n fantasie, om jou drome te volg en gril stories. Die ses nie-fiktiewe verhale gaan meestal oor my belewenisse, my famile en tong-in-die-kies staaltjies. Ses motiverings artikels is ook geplaas. Sommige is my sienings vasgele in die wereld om my. Laastens sluit ek af met vier rubrieke. Nuusbrokkies wat my diep geraak het die laaste paar jaar.

This item is not currently in-stock. It can be ordered online and is expected to ship in approx 2 weeks

Our stock data is updated periodically, and availability may change throughout the day for in-demand items. Please call the relevant shop for the most current stock information. Prices are subject to change without notice.

Sign in or become a Readings Member to add this title to a wishlist.